Theo-Ben Gurirab

Theo-Ben Gurirab
Theo-Ben Gurirab
Theo-Ben Gurirab in 2006

Speaker van die Nasionale Vergadering
Ampstermyn
20 Maart 2005 – 20 Maart 2015
President Hifikepunye Pohamba
Eerste minister Nahas Angula (2005–2012)
Hage Geingob (2012–2015)
Voorafgegaan deur Mose Penaani Tjitendero
Opgevolg deur Peter Katjavivi

Ampstermyn
28 Augustus 2002 – 20 Maart 2005
Vise Hendrik Witbooi
President Sam Nujoma
Voorafgegaan deur Hage Geingob
Opgevolg deur Nahas Angula

Minister van Buitelandse Sake
Ampstermyn
21 Maart 1990 – 26 Augustus 2002
President Sam Nujoma
Eerste minister Hage Geingob
Voorafgegaan deur Nuwe amp
Opgevolg deur Hidipo Hamutenya

Persoonlike besonderhede
Gebore (1938-01-23)23 Januarie 1938
Usakos, Erongo, Suidwes-Afrika
Sterf 14 Julie 2018 (op 80)
Windhoek, Namibië
Politieke party SWAPO
Eggenoot/-note Joan Guriras
Kind(ers) 2
Religie Christendom

Theo-Ben Gurirab (23 Januarie 1938 – 14 Julie 2018[1]) was 'n Namibiese politikus wat tussen 2002 en 2005 as eerste minister van Namibië gedien het. Voorheen was hy tussen 1990 en 2002 minister van buitelandse sake en in daardie tyd was hy tussen 1999 en 2000 voorsitter van die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies. Hy was vanaf 2005 tot 2015 die speaker van die Nasionale Vergadering van Namibië.[2]

  1. (en) "Namibia mourns liberation hero Gurirab". Southern Times. 14 Julie 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2019. Besoek op 19 Julie 2018.
  2. Profile at Namibian Parliament website.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy